Die Priesterlike Seëngroet

Numeri 6:22-27 Yahuah het vir Moses gesê:

“Sê vir Aäron en sy seuns: So moet julle sê wanneer julle die Israeliete seën:

Yahuah sal julle seën en julle beskerm;

Yahuah sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees;

Yahuah sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!

“So moet die priester My NAAM op Yasharel lê, en Ek sal hulle seën.”

Jes 61:6; Eks 19:6; 1 Pet 2:9; Op 1:6

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s